Volg die N2 vanaf George na Knysna. Neem die Rheenendal-afdraai 15 km voor Knysna.
Volg die roete vir sowat 20 km tot jy deur Rheenendal is.
Net ná Rheenendal is daar 'n Bibby's Hoek- en Goudveld-afdraai. Draai regs.
Volg die grondpad tot by die vierrigtingstop. Net na die vierrigtingstop is daar 'n beheer- en betaalpunt. Krisjan-se-Nek en die gedenksteen is sowat 4km van hierdie punt.
Dalene Matthee, South African author of 13 books, is well known for her four "Forest Books" set in the Knysna Forest. Her books have been translated into 14 languages. English website