Die soeke na ‘n identiteit is ‘n tema wat dwarsdeur Matthee se boeke voorkom. Daar is ook die verhouding tussen ras en identiteit, en die mate waartoe jou ras jou identiteit beïnvloed. In haar eie woorde sê Matthee dat “Die samestelling, DNS, persoonlikheid – iets van die ras waartoe ‘n mens behoort, gee jou ‘n uniekheid.”
Sy vind baie van haar inspirasie in die heerlikheid van geskiedenis, en beskryf dit as “dikwels die enigste venster waardeur ‘n mens kan klim om na ‘n stil waarheid te gaan soek. Hard en eerlik te soek.”
-
Kringe in ‘n bos Saul Barnard is 'n houtkapper met 'n rustelose siel - hy wil vreemdes uit die…
-
Fiela se kind Aan die een kant van die berg, in die Lange Kloof, woon Fiela Komoetie, verknog…
-
Moerbeibos In die strawwe boswinter word die verwarde immigrante geteister deur reën, koorssiekte en onbegrip, en…
-
Toorbos Dit is die storie van ´n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van…
-
Die Judasbok Hiermee het Dalene in 1982 haar talent triomfantlik aangekondig; en dié bundel verhale het haar…
-
Om ‘n man te koop Daar is die gebruiklike kat-en-muis-speletjies, intriges, driehoeksverhoudinge tussen mense ...
-
Brug van die esels Vir Araminta Rossouw het diamante ´n magiese aantrekkingskrag: nie vasgeklamp in ringe of in koningskrone…
-
Susters van Eva Wat het Jessie de Waardt besiel om haar babadogtertjie in ´n kuil te verdrink nadat…
-
Pieternella van die Kaap Die verhaal van Pieternella, dogter van die Deense sjirurgyn Pieter van Meerhoff en van die…
-
Die Uitgespoeldes Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy…
-
‘n Huis vir Nadia Toe sy in standerd vier was en Kella in standerd drie, is hulle vir die…
-
Petronella van Aarde, burgemeester Op Kasselspoort weet almal al jare lank dat Zerk Raubenheimer burgemeester gaan word wanneer oom…