Gedenksteen

Die Dalene Matthee Big Tree

Die groot Outeniqua-geelhoutboom by Krisjan-se-Nek is tydens die inhuldiging van die gedenksteen na die Dalene Matthee Big Tree vernoem.

Dié boom is sowat 880 jaar oud en 40 meter hoog.